Jongste aktiwiteit:

Opleiding en terugvoer

Dagsê liewe Inkelinge
Ek wil graag ‘n uitnodiging rig aan ieder en elk wat aan die opleiding/krit afdeling deelneem.
Afrikaans is vir ons almal ‘n hartsaak en met hierdie afdeling poog ons om die skrywers by te staan en genoegsaam leiding te gee. Dit is dus heerlik om te sien dat die voorstelle wat gegee word óf bespreek óf gebruik word.
Dit is nie die doel om u werk te verander dat dit vir uself vreemd lyk of voel nie, maar ‘n riglyn om sekere klein hindernisse te oorkom.
Dit is ook elke digter se keuse of van die voorstelle gebruik word al dan nie, maar as moderator sou ek graag u verdere betrokkenheid wil sien.
Gebruik asseblief die geleentheid om met my in kontak te tree en dan gesels ons heerlik om u vers.

Die afdeling behoort ‘n gereedskapstuk te wees en nie ‘n stok om ander se werk te slaan nie. Ek vertrou dat ek in die lig hiervan omgaan met u werk wat hierdie sentimente weergee. Indien nie, wees asseblief eerlik en spreek my aan.

Altyd dienswillig
Die uwe
Inkmoderator




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak