deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Nagstilte gedagtes Swaandans 14 Februarie 2024 594 gesien 0 Komentare 0hou van Ou Boek onbevange geskryf in fabriek gedruk en in talle plekke bemark as drukkersguns versend in biblioteke oopgebreek van 1976 net rakstof opgelek en gevrot in tweedehandskrat in 2020 lees ek jou die eerste keer Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende