Jongste aktiwiteit:

Plaasdam

‘n Warrelwind waai oor die plaas, die wolke trek saam en die stof gaan lê oor die veld. Droog en verlate staan die leë plaas dam in die hittige son. Die druppels begin saggies een vir een neerstort. So tussen deur die krake en verf wat af dop, loop die water skelmpies uit en was die modder en aakligheid van die walle af. Waar mag sy wees? As sy loop, mag sy skoene dra wat haar teen die dorings op hierdie stofpad sal beskerm. Mag die wind en die wolke haar kompas wees. Want hierdie dam…. Wag vir sy reën




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed