Jongste aktiwiteit:

POPLAP

Stukkend.
Neergesmyt.
Jou voet in skerwe opgebreek.
Weer vasgeplak, gegom.
Elk’ deeltjie op sy plek.

Dis jy, my kind.
Hoe word jou hart
weer heelgemaak?
En watse gom
sal hom kan plak?

Jesus bloed is gom vir jou.
Die stukkies opgetel,
‘n plek gekry,
vasgeplak en toegedraai.

As iemand kyk,
sal niemand weet
jou hart is vasgeplak met
Gods vergifnisgom.




2 Kommentare

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword