Uit die nag van stryd gebore
Uit die nag van stryd gebore
Uit die nag van stryd gebore…Wapper ʼn vaandel langs harts water strome, helder soos glas… Die liefde was…eens so mooi soos perelsklokkies en sagte klanke…..Verlore….Uit die nag se stryd gebore…Weerloos staan onder vlymskerp tonge, verlaat die duif sy nes nood gedwonge,
klap sy vlerk angstig verwilderd….Verlore….Uit die nag van stryd gebore…Grys klippies skerts onder spinnende bande, die warm reuk van metaal vul die lug, stof-skadu daal, verdwyn die klanke….
Die liefde was…Uit die nag van stryd gebore…
Verlore….
©MarietaCalitz[LadySoul]
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.