Jongste aktiwiteit:

reg

 

 

in-mens of uit-mens

die reg op bestaan is verskans

in ons land, onder ‘n Handves Van Regte

die reg op ‘n omgewing wat nie skadelik

vir jou gesondheid of welsyn is nie

 

wat is die elixer daarvan

het ons as volk nog éen dryfveer

bestaan daar nog vrye-wil, -spraak,

-keuse, assosiasie, -godsdiens ;

ingebore waardigheid

 

bestaan ons slegs in osmose

of is daar nog éen siel van die volk

is ons nog “God Se Volk” of wie;

lewe ons net op geleende tyd

of verbind tot Sy genade

 

die reg om te verstaan

jou lewe daarvolgens te leef

solank jy nie ander hul reg ontneem

die reg op toekomsverwagting

op jou normale bestaan

 

Ó Tearlach

Elixir is ’n magiese of medisinale vloeibare mengsel wat glo ’n spesifieke gesondheidsvoordeel het of die genesing of verjonging van die liggaam kan bevorder. In ’n breër sin kan dit ook verwys na enige middel wat nuweling of verbeteringe bevorder.

Osmose is dan die watermolekules se beweging van die suiwer water deur die skeidingsmembraan na die suikeroplossing). Dierlike en menslike selmembrane is semi-deurlaatbaar, terwyl die huidbedekkings van baie waterlewende diere ook water deurlaat.Osmose dui op verdunning en aanpassing.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed