Jongste aktiwiteit:

ROOIER

ROOIER

Rooier
hoe mooier
roosblare orals gestrooi
my rooirose lyk vreeslik mooi

my hart klop vinnig in my are
jou vinngers gly deur my langhare
jy het my heeltemal verras
druk my stywer teen jou vas

in my groot sterk arms
hou ek jou lekker warm
dit is al wat ek wil hê
om net hierdie vir jou te sê

‘n plekkie in jou hartkamer te kry
my hartsnare bokspring vry
jy is die enigste bokkie vir my
die hartslieflng van my

© Eleen van Deventer Vorster
18/02/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak