UIT MODDER
UIT MODDER
Diep haal God my uit
onder dik sluk modder uit
my kop steek net net bo uit
en ek is stukkend gebreuk
as die wrede werêrld my ook uitsmyt
soos menshonde my in die hakskeen wil byt
gevoellose mensdom jou veroordeel
en niks meer met jou wil deel
Kom die Here
Ons Almagtige Koning
en kom haal hy jou uit
die aarde se diepste hel uit
hou aan glo
en kyk na net op na bo
die Here is in die hemelhoog
en hou jou dop met sy oog
© Eleen van Deventer Vorster
18/02/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.