Jongste aktiwiteit:

SAAM MET JOU

SAAM MET JOU
Saam met jou gaan die ure so gou verby
Saam met jou wandel ek deur die hemel ruim
Saam met jou tel ek sterre
Saam met jou raak ek aan die maan
Saam met jou kan ek geduldig wag
Saam met jou is ek is ek net ek
Saam met jou word ek verstaan
Saam met jou maak tyd nie saak
Saam met jou in my hart
Saam met jou vou jy my toe
Saam met jou lewe ek my lewe
Saam met jou maak alles sin
Saam met jou seil ek op rowwe waters
Saam met jou klim ek kaalvoet die Berge
Saam met jou kan ek huil
Saam met jou kan ek net wees
Saam met jou my siel
Dien ek op my manier
Die Hoogste Aller heiligste
Sien ek die mooi
Tot en met ons saam
Kan vertrek na wie weet
waar tot dan wil ek
Saam met jou wees
Vir nou en
Altyd.
~jac~
2017-07-18
(koppie reg voorbehou)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed