Jongste aktiwiteit:

JY IS.

JY IS.
dit is koud
die maan loer so skuins
die sterretjies blink
soos dou druppels op
donker water
maar vir my is jy daai ster
wat my oor boog
ver oorkant die maan
gooi met jou aanraking so
sag dat jy maar die ster kan wees
soos ‘n doudruppel
in die donker.

JAC.
2017-07-20




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed