Jongste aktiwiteit:

sal dit kom

die hemele breek oop
rook en vuur strepe trek
donderende geluide vul alles
verdoof elke oop oor in knalle
so breek donderstorms die lug
laat die reuk van verbrande as
ruik soos swael en osoon gas
sal dag ook kom, Meester
waarop alles verbrand
mense sal wegkruip
gate en grotte
opsoek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak