Jongste aktiwiteit:

Silwer Reën

Vanoggend toe ek by jou ry
en dit begin so sag-reën
wens ek, ek kon nog langer bly
die tyd gaan net te gou verby

Die ure was sag
en die maan geel,
soos ‘n sagte blom
volmaak getooi in silwer’nag

Die sagte klanke
die ritme, en atmosfeer…
voel ek hoe jou arm sag om my vou
en om my mond plooi sagte rimpels,
van soete drome




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed