Simbiose
Spel begin
met woord
of sin
knip n oog
of wink
jy gooi n soen
jou hartklop
oorskry
die spoedgrens
en jou pols
huppel
kens
simbiose
kleef
in leef
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Spel begin
met woord
of sin
knip n oog
of wink
jy gooi n soen
jou hartklop
oorskry
die spoedgrens
en jou pols
huppel
kens
simbiose
kleef
in leef
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.