Jongste aktiwiteit:

Roet

Dit laag nes roet
op mens se gemoed
die neerlae en teëspoed

Laag na laag
kenmerk met vervaag
mens se lewenskrag tot traag

Dit donker in vele skakerings
die mens se siels rimpelings
tot spielglad oppervlak

Die las trek ons af
met n grote krag
tot in ons graf




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed