Jongste aktiwiteit:

vrydag

dit is weer vrydag
die week is verby
oral blink glimlag
stres my nie verlei

dit is weer naweek
my liggaam verslap
gedagtes skakel af
gaan in beswyming

vrydag is altyd beste
dan lê naweek voor
saterdag middelste
sondag is soms goor

vrydag is amper vry
saterdag vlieg verby
sondag rus en gestap
nee! maandag oppad

sonder vrydag is ek dom
naweek het my verstom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed