
Sing, Bliksem sing! (Silwer)
Al dra ‘n aap ‘n kroon, én goue ring,
bly hy steeds ‘n nare – geslepe ding;
wat liewer sy tyd in ledigheid slyt,
wyl hy ewe verwaand sy lof besing.
* Foto: Olieverfskildery: Royal Monkey deur Donald Roller Wilson 1976
3 Kommentare
-
Elizabeth
Ek sê jou, hahahaaa!
-
Koos Elsum
Die gedig is vir my ń verbeelding vd die grootste deel van ons samelewing
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?