Jongste aktiwiteit:

Skaam

Lewens word versteek
in stil oue te huise
waar stilte heers
midde die geraas
van verlore, gewonne
werklike, emosionele
veldslae.

Oompie alleen met drank,
probleem.
tannie eenkant met donker oë,
probleem.
altwee agter grense
wat nooit sluit
ń nodelose grensoorlog?
ń geaborteerde kind?




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak