kajuit koors
die son skyn helder
die maan blink in die nag
elke dag is ‘n seën vir my
geslote deure en paaie onder beleg
verlam die weerklank van my siel
buite lewe voëls ongestoord
binne net groeiende vrees
vir gevreesde infeksie
geen inenting nie
asseblief
net die
wil
van God
© Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.