Jongste aktiwiteit:

COVID-19

Vreesbevange is mense oor die coronavirus
die nuus is op almal se lippe, en op al wat ‘n voorblad
wat die wêreld aanval oor die hele aardbol heen
skrikwekkend en geen genade betoon vir iedereen

Siekes en lyke lê in hospitale gestrooi
Gesigmaskers word oral gesien
Oral heers paniek en kommer
Die virus het die wêreld op sy kop gekeer

Dorpe en strate raak stil
Is dit alles God se wil?
Nou moet almal in hulle huise bly
om te voorkom dat die siekte verder versprei

Moet ons bang wees?
Hoekom al die paniek?
‘n loopneus en ‘n seer keel kry
wat tot akute respiratoriese sindroom,
en nierversaking kan ly

Bid vir mekaar bid vir ons land
die lewe van hier tot nou, het ons op God vertrou
onder hierdie triomfboog van die COVID-19
maak ons die kromme plat

‘Flatten the curve’




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed