Jongste aktiwiteit:

SKEWE BOOM

Ou boompie skeef,
wat staan jy só?
Jy moet mos groei na bo?
Hoe hét jy tog so skeef gekom?

Die wind, die wind,
dis al wat ek kan dink.
Die wind het jou so skuins gedruk,
maar vrugte kan ons steeds nog van jou pluk.

My vriend, die lewe het jou skuins gedruk,
maar vrugte kan ons van jou pluk.
Al staan jy nie meer regop –
omval sal jy nie!

Want almal van ons weet:
Jou wortels is geanker in die
eew’ge Rots. Dis Hy wat jou behou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed