Jongste aktiwiteit:

Skilfer klip

‘n Tarentaal se gekrys
klink hol in die stilte
se grys

Dagbreek prikkel growwe sout
tussen ysterklip en droӫ sand
stil en vӗr duine
eindelose eggo’s wat
doofstom wonder … wag

Anderkant die horison
waar die see die strand ontmoet
trek die gety nou terug
en in rotspoele krioel die lewe
waar die see die strand ontmoet




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed