deur Von Villon vir Gedigte Merkers: Hartseer Share: verwante: grond Die duif en die doop 8 Oktober 2022 411 gesien 0 Komentare 0hou van skorheid besef kom van liewerlee jy lankal reeds hees ek nog maar net ‘n oomblik stil rafel al klaar uit gare van onthou jy van my weerhou ©VonVillon Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende