Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: spite your nose…

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 2 Maart 2018 Aantal woorde: 89 438 Kere gelees 15

twee meeue baklei oor ‘n wit mossel
vurige geveg in lug en op sand
gekras van klaagliedere
verloor hul dit in lug
swiep ander meeu
en gryp dit op
kyk twee
na mekaar
en trek gesigte
oor hul dom argument
so is mense ook
wat oor iets
baklei
party vergewe
ander sit dit op hul skouer
om saam te dra en heeltyd te koester
soos kern vrot in hout is haat wat groei
lewe is te kort om onbenullige bagasie
op te hoop en saam te dra

©Teárlach




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    3 Maart 2018

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2018 – Digkuns projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1222
Kommentaar telling: 157

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 197 gaste aanlyn

Bydraes – Argief