Spoed
wind druk
voorarm hare terug
afdraand teen berg rand
stylte sonder ent
laat fiets skiet
oor rots
beheer verlore
remme onvanpas
brand deur velling
gewig druk voorentoe
wit vingers
klou
berge staan
vir ewig stil styl
geen vinnige momente
dan in sekondes
die sieklike
tranedal
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.