deur -(f.v) vir Gedigte Merkers: Vrees Share: verwante: grond Die duif en die doop 6 Februarie 2017 245 gesien 0 Komentare 0hou van Tante Johanna ‘n Sekere tante genaamd Johanna; Sy eet baie graag haar suur sultana, Maar sy sien toe ‘n mier En sy val teen die muur; Nou sit sy met mondvol gebreekte tanna! ©Roeline 5 Februarie 2017 8:00 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende