Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "#alleen"

Droom denker ek droom van hawens waar net ‘n enkel visserboot vasmeer ek droom van raar lelies wat uitbundig blom in Ikabod valleie ek droom van wolke sonder krabbers en ek droom van jou drome sonder gesigte drome sonder ‘n einde drome sonder drome drome sonder Ikabod valleie ek droom van ‘n veilige hawe waar […]

TOTDAT ek is baie en ek is niks toegedraai in ‘n Josefskleed staan ek stom soos Moses met ‘n stok en ‘n droom verlore noem ek my vissies en brode ‘n buffet gooi ek die laaste olie uit my kruik om U voete te saf my laaste ink om U naam te skryf wag ek […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed