Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 27)

SÊ MY… Gewoonlik is my Sielsambok nie op haar ink geval nie en Graffiti haar ontembare passie teen die mure van Hemel; of Hel. Maar…. Maar vandag skram haar ink weg van die son se helder warmte buite; bondel in ‘n hoek – nes ‘n kakkerlak wat skuiling soek teen die blik Doom se dood! […]

Bekruip, betrap n dief in die nag terwyl ek nog so lekker lag. Heeltyd bewus van n skeelhoofpyn elke dag. Warm bloedklont beur met alle mag stol, sit vas elke oogbol in sy kas kyk leeg verby asof dit lewe wil vermy. Emosieloos platgetrek op die kombuisvloer sukkel ek om my te roer. Verlam my […]

stormweer het my duin byna verwoes laasnag uitgekalwe aan seekant weke se sagte sand geskuif waar ek sweef sleep my een been nog ‘n roos van die soutpansberg is laasnag vroeg afgeknip so vroeg dat dit seermaak verlep in haar fleur dit maak baie seer dit maak baie hard maak vasberadenheid om nog meer paraat […]

(aan my geliefde kat wat in die mis verdwyn het) Eensaam se kleed bedek wysheid se bestaan, teen gister se onbeantwoorde vrae word gestry, grou grys wolke van vertwyfeling kom en gaan, Op soek na sekerheid se antwoord vul jy my. Wanneer woede en haat my hart se siel skeur, kom in gedagtenis beelde van […]

ver oor die blou see sweef gedagtes vandag terug na hardekool bome na hetige dae en soel nagte jonk wees en energie soos min rooibokke wat op grasperke loop leeus wat soggens brul en hiënas snags kekkelend asblikke omgooi my siel sien bloedrooi atletiek baan met padroller wat gelyk probeer maak van mater wat met […]

Die Paaslam Isak vra Abraham: “Waar is die lam wat ons gaan offer?” “God sal self ʼn lam voorsien” het Abraham in geloof geopper. Op ʼn berg in Moria maak Abraham gereed om Isak te slag, maar die engel roep uit en sê: “Abraham wag!” Abraham kyk op en sien ʼn skaapram in die bos […]

mevrou het jy ‘n klein grys kat hier lê een in die pad   ag nee, ag nee, ag nee   plat gesmeer gebroke liggaam kleinste jongste seun nou straatligstatistiek   jammer, jammer, jammer voel buurman oor die straat   hy’t net so weggejaag skryn buurvrou langsaan kwaad   hou vir my die swart sak […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed