Kasteel van Drome
‘Jy kan vergeet wie jy is in ‘n plek soos dié,’ fluister Tiny. Ek kyk nie terug na die reuse man nie, maar ek weet selfs hy voel klein in die biblioteek waar ons staan. Ek het onbelangrik gevoel van die oomblik toe die ligte aangegaan het. Die rakke hou aan vir ewig en bevat […]
Party sou seker sê: “Hulle tyd het uitgeloop.”
(goud) In Blyvooruitzigt, Carletonville het Hettie menig uur verspil deur na die krake in die muur te kyk. Elke bars se loop het sy sorgvuldig nagegaan ook elke stoeppilaar se val of (nog) wankelende staan. Oor die onderdeur het sy geloer na die gat daar in haar agtertuin – of dit groter […]
Tikketjie-Tok
Mens verstaan selde die waarde van tyd voordat dit heeltemal insink en jy met jou hart en verstand weet dat dit wat verlore is, nooit weer teruggekry kan word nie. Met heimwee in hul verbleikte oë staar die ouer mense lank en ver terug na die gewaande “goeie ou dae”. Meestal met spyt oor die […]
Driehoek 2019/02/01
Driehoek 2019/02/01 ʼn Knak, ʼn kraak … dan die donderweer ʼn gil, so skril … dan dodelik stil so gou, so grou … dan die ewige seer ©Stephan Uys 2019/02/02
Gee my net kans
Gee my net kans Moenie my sê God is goed as ek huil-loop agter ʼn begrafnisstoet. Moenie my sê God is goed as ek my geliefdes die laaste maal groet. Los jou verstand en leen my jou hart geen woorde bring troos in tye van smart. Verstáán jy my pyn raak soms … net te […]
Die siel van ‘n digter
ek weet ek moet gaan, al smag my siel (in bardo) na ‘n vleeslike bestaan – soepel vingers om kwynende gedagtes vas te pen, warm lippe, om jou te verseker – ek het jou hart geken (dat jy kan verstaan) as ek met ‘n paragon traan my diepste hunkering finaal met jou deel want dood […]
‘n Junkie se laaste ure…
Die slaap hou my venaand wakker. My kop dwaal al heelnag behalwe waarheen hy moet. Die nag lewe offer geselskap. Die donker uur is die naaste aan die sonsopkom, nader as die een vantevore Ek probeer myself aan die slaap skryf. Ek probeer my tyd beter bedryf. Ek probeer aan môre te dink. Ek probeer […]
BETTIESBAAI BRAND
BETTIESBAAI BRAND Brande kom nou inderhaas magtige wind wat die vure blaas rmanne slaan vlamme op die plaas so staan ek verslae en verbaas verpletter is my emosies my gesig het my verlaat soos ‘n wyse baas wat nie meer kan praat ‘n dooie liggaam is veras proe my neus die vebrande as lê swartbrande […]
Middernag
Middernag in hierdie uur waar einde raak aan weer begin sien ek kersies brand die rye vlamme voor my veel minder as die agter © Barbara Smit –23/01/2019
Oseaangraf
Oseaangraf (Vir Ingrid en Albertus) ‘n Oseaan van trane wat soos die getye kom en gaan kom en gaan… In die suising van ‘n skulp hoor ek jou stem ek moet gaan my lief ek moet gaan… In die sand en tussen blaasoppies lê my spore in die lig van die maan van die maan… […]