Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 31)

blink bottel vertel sy storie bootjie lek water die bootjie wil sink maar matrose rinkink vyf jaar se wingerdgriep besig sodat hul niks sien water swiep oor kant stil lê hul gestrand net deining roer bootjie saggies dieper af en af met lyne wat kort-kort ruk en pluk en borrels groet op laas ©Teárlach

My ma is in ‘n thermofan in foelie toegedraai, haar kop en arm vry – die res ‘n take away. Oondliggies flikker en piep skel, termostate word verstel. Sy is lankal aan die skroei, terwyl sy binne bloei, maar word steeds pal bedruip – ‘n oondpan vol geswel. Eers het sy gekook in ‘n kastrol […]

Met ‘n ” Bong” het die jaar afgeskop en met ‘n ” Bang” is dit amper die einde van die jaar. So baie dinge het gebeur, nog ‘n jaar van opwinding en natuurlik ook sy skokke. Januarie het vol afwagting afgeskop, en die vooruitsigte het glansend geblink op die horison. Maar gou het dit geblyk […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed