Jongste aktiwiteit:

jou bed is leeg

jou bed is leeg

jou hart die tenger kelk
het jou versaak
jou lewe soos n blom verwelk
jou lewe het
die stryd verloor
gewillig vir die dood
gee jy toe oor

ek het die kersversierings
vir jou aangepas
ek weet jy sou ook
daaroor lag

Tia©️
18/12/18




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed