deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Natuur, Ontvlugting, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 11 Januarie 2019 389 gesien 0 Komentare 0hou van deler aanhoudende wind bring pakke wolke sag begin dit reën rookwolke pak op hellevaart in lug bollende verlies wedstryd in tyd tussen vlamme moontlike reën gemene deler wat vure stig vs goeie heler ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende