Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 29)

My oë dop byna om toe ek na twee skrale maande weer een van my liefling pleeg-honde sien. (Dit is nou een van daardie diere vir wie ek kos en liefde aandra terwyl sy Oubaas en Miesies elders rinkink.) Die dierasie se gesig is omtrent heeltemal spierwit grys en opmerklik baie witter as wat hy […]

deur
vir Verhale

Waar was jy mamma, toe ek my eerste tree moes gee toe ek onseker skaam die skool se stoep betree? Waar was jy mamma, toe my voetjies sag soos vlindervlerk Oor die dansvloer mozartritme gly my oë soekend in die skare na ‘n afwesige jy. Waar was jy mamma toe ek in pure onskuld my […]

woorde klinies korrekte woorde is moontlik om in variasies te versin net histories geleerde woorde en klanke vir die leek tot denke in een saamgeweef dis woorde wat ego en sweef eers later wat vonke van rus en vrede vreeslike vlamme verswelg die wete dat lewenslus tog nog soet en vol kan wees die wete […]

deur
vir Gedigte

Verlossing Die aarde is my kern. Uit stof het ek gekom, tot stof sal ek terugkeer. Eendag, as ek my kan losskeur uit die vasknellende aardetentakels en mense-opinies wat my verstrengel, meesleur, af, die duister in. In die tussentyd beur ek slepend voort, terwyl versoekings daagliks versperrings voor my voete slinger. Ek worstel met die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed