Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 149)

Kritiek word verwelkom Anders as die meeste van ons is die spieëlvrou baie geduldig. Haar beeld ‘n konstante herinnering van wie jy is, wie jy geword het en selfs jou tekortkominge word onderstreep deur haar. So in die stilligheid is haar teenwoordigheid ‘n vingerwysing en vermy ons haar eerder as die spreekwoordelike wit olifant in […]

goeie môre my vrou kyk hoe nat lê die dou goeie môre my man daar is koffie in die kan alles op my duin inspireer my daagliks om beter te dink en sien al swewend oor die lewe en diep blou see leer ek van alles en nog wat gedagtes wat vorm maak woorde so […]

oor my duin swerf daar ‘n skeppende gees niks is maar net so geskep en laat staan nie alles kan bevraagteken word daar is ‘n rede en doel met elke skepsel daardie doel en rede moet nagevors word alles binne die raamwerk van ‘n mens se denke verder as dit kan jy tog nie gaan […]

Hoeveel keer moes jy al uitklim om ‘n hek oop te maak? In ons daaglikse lewe het ons gemaklik geword. Ons druk net ‘n knoppie en die hek maak vanself oop. Die nuwerwetse hekke is so swaar dat jy nie eers sal droom om dit per hand te stoot nie. Om nie eers te noem […]

skoon gewas, gewaai deur bitter koue winde skitter my duin vandag van wit sand en skulpe eerlik dwaal my siel oor diep blou seewater met spitse skuim vlokke wat see bedek soos wol dink ek aan dae se etiek om werk met integriteit aan mense te wil lewer wat dit hanteer soos flos sweef gedagtes […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed