Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 148)

met te veel soet en suur bly die bitter nie uit nie bitter soos als wat brand skuim laat om die mond tog is daar helende krag soms in soet en suur ook bitter het vretende krag wat ook afbreek en bou my duin is waar gedagtes woorde formuleer en bou die koudste wind ten […]

Vervolg van Deel 1, Ek wil tog ‘n paar oomblikke afstaan aan weduwees en wewenaars wat die afsterwe van ‘n lewensmaat moet verwerk. Die verandering kom soms skielik, wat jou rigtingloos en ongebalanseerd laat. Of, as gevolg van ‘n lang siekbed, beskou jy die dood op daardie oomblik as ‘n lafenis weens die swaar lyding […]

Metamorfose; die proses waar steenkool in ‘n pragtige gepoleerde diamant verander. Dit is tydens hierdie proses waar jy jou voete gaan vind en weer die lewe in die oë kyk. Die goeie nuus is dat dit nie die einde van die proses is nie. Met Augustus wat vrouemaand as tema het, lees en hoor jy […]

Ons drome en ideale. Wanneer ons op hierdie pad van enkelingskap bevind dan is ons geneig om oorweldig te voel oor die gebeure, die hartseer en al die finansiële probleme wat ons ondervind as enkellopende vrou. Dit is dan wat ons die belangrikste eienskap van ons menswees vergeet. Ons drome en ideale. Hierdie drome gee […]

gesuis van yskoue wind praat met my lei my terug na waar hitte en vrede is warm aarde vou my toe maak my vry gesuis van yskoue wind praat met my laat my nooit jou grond verlaat of ly trou aan jou sal ek altyd wil voel gewis gesuis van yskoue wind praat met my […]

Agter ‘n ad op Gumtree (of enige smalls) lê daar soms iets groter as die vierkant sentimeter – die blok met die foto’s wat onpersoonlik niks meer wys as die produkte in die mark: soek iemand dringend geld, is alles dalk oorbodig, of is dit ‘n onthou wat bloot ondraaglik is? So kom daar ‘n […]

“Welkom, ons het jou verwag.” Ek stap deur die eienaardige voordeur, hande vasgeklou in die voue van my mantel. “Jy mag maar jou kappie verwyder,” sê die brandmaer man. Ek sluk en ignoreer hom. “Hierdie rigting,” sê hy en lei my vinnig deur ‘n donker gang, verby die pragtige trappe wat na die ander verdiepings […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed