
inspirasie
goeie môre my vrou
kyk hoe nat lê die dou
goeie môre my man
daar is koffie in die kan
alles op my duin
inspireer my daagliks
om beter te dink en sien
al swewend oor die lewe
en diep blou see leer ek
van alles en nog wat
gedagtes wat vorm
maak woorde
so enorm
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Zebulon Kochk
Pragtig