Jongste aktiwiteit:

As ek waak hou oor die sterre

Ek kyk donker diep in jou
stille nagte-sang van verlange
skitterende,swetterjoel jou sterregang se sang

en as ek weer verlore raak
jy my begelei uit my nagtelose gaap
vasbind met Orion se belt

tot ons weer by Venus verby gaan
haar ‘n monhur gee
vir haar liefdes sang

my uit jou sterrelyf verlos
neerlê op ‘n naak oop veld
sodat ek waak kan hou…

net weer
vir jou…

©morné du preez




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed