Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 150)

soos reënwolke oor my duin verwelk fynbos sy groen kleur na herfs skuif kaapse grysbokkies lammers afgooi meeue hul sweeftogte luidkeels meld gedagtes verward uit hart ontspring inhibisies vervaard begin protesteer winter koue die lewe om jou versuur stap jy oor my duin asof dit somer is hart verlang na die vredige stilte van die […]

die wolkies bloos vanoggend oor my duin rooskleurige oggend glorie van eerstelig êrens kwiek en kwak ‘n fisant sy kinders oral ontwaak die veld en mense uit huise voor duine lê mistigheid nog grys en vlak agter die duine sweef meeue soekend sag oor goue myl rol bande oppad na winkels of dalk na die […]

my lyf kry hoendervleis van jou sagte hande dit spoel oor my vel soos emosionele verraad my hart klop sagter en ek begin asem soek voel soos destyds met my eerste “blind-date” jou sagte broeiende aanraking laat my hare ritselend regop kom, dit kriewel teen my rug en gaan sit bewerig in my verlamde onderlyf […]

oor my duin suis winde uit die weste blom blou wolke nuwe koue front gly stadig nader koue lug word vogtige misgordyn elke plant draai blare na die vog voëls lawaai opgewonde en gil diertjies van die veld skrop hul neste onder fynbos mense werk haastig hul bouwerk geknip bakkies kom haal werkers want oor […]

vandag drink jy weer uit vergetelheid se kuip goue nektar wat Bacchus oor jou swaar tong bedruip om verlammend deur jou bewussyn te kruip die lus oorskry lankal die wil die wete van realiteit wat wik en weeg tussen kwaliteit versus kwantiteit ‘n wen-wen situasie verander in ‘n verloor-verloor stryd waar ‘n wil is is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed