Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 151)

‘n EIKEJAAR Die Duitse spreekwoord sê: „Ek is so woedend, ek kan bome uitpluk!” Nou verbring ek my dae met bome uittrek en oor die heining in die buurvrou se tuin gooi. Hoe sê? Agge nee. Nie driehonderdjarige Van-Riebeek-bome nie. Ook nie soiets soos sypaadjiebome of maar net teruggesnoeide tuinbome nie. ___ƱΩƱ___ Nee, nee, nee! […]

Wie is jou ikoon? Dis vroeg oggend, Pieter maak reg om werk toe te gaan, somer is dit beslis nie meer nie en die winter het ook nog nie regtig kop uit gesteek nie. ‘n Koelerige windjie waai en Pieter hoop dat die winter wat op pad is nie te veel skade gaan doen aan […]

Pappa, rym is immer Die wintersmiddag is ’n blouberg, ’n wit maan wat bo-oor alles hang. En – in ’n oopte tussen wolke – ’n teeleend, vir momente vasgevang. Dis ’n aalwyn wat oranje (herhaal, herhaal die blom in vlam) vir myle met die teerpad saam verby drie reiers en ’n dam. Hierdie groen seisoen […]

Lewe gevul met elke sekond, soos uurglasstof in buddarond. Tap die korrel drup-drup leeg wat enduit niks in waarde weeg. Mens, gevorm uit stof en grond so delekaat, ragfyn afgerond. In kokon van lyf en been soos klip om edelsteen. Eens gladgestreelde sysag vel Rimpel in oudword se dae afgetel. Herinnering wat was, dans in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed