Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 155)

hierdie jaar is die reën traag koring staan op lande en smag na water van bo waar my duin rustig leef is besef van traagheid sigbaar by koue bene onbuigbare rug en spiere wat kla wat is traag tog ‘n stadige begrip mense is traag om aan te pas traag om te dink traag om […]

my duin is vanoggend nat trane van miswolke biggel oor die sand digte mis bedek die mooi van die golwende see geluide kom effens gedemp oor die windjie aan in hierdie laaste dae van oumens lewens dink jy terug aan al die mooi en hartseer is jy dankbaar vir ‘n lang en vol lewe geen […]

met tyd vrot blare en stokkies word kunsmis vir die grond en plante miswurms en erdwurms help verder is natuur se proses van herlewing wanneer vrot van buite gebeur kan dit ‘n erge siekte wees kern vrot is baie erger soos ongeneeslike kanker in die siel van die mens kern vrot verteer waardes en norme […]

selfs die rooi-dagbreek lê nog sluimerend sy glip uit drome gedagtes ontbind en kleef vas teen die donker van die uur die stilte verstrengel haar versmorend ‘n vrou lê wakker in ‘n sinkplaathuis ‘n vrou sit wakker in haar duur kombuis op die oog af verskillend dog glad nie want elk een ongeag dra aan […]

Maandae val vir my in dieselfde kategorie as rollmops, olywe, oneerlikheid, tandarts en die winter – NOT AT THE TOP OF MY LIST! Maandae is vir my skokkend naby aan Vrydae. Ek bedoel, mens het nog net begin relax dan is die naweek verby. Maandae, voel dit vir my, vang my áltyd half onverwags en […]

mis bedek my duin klanke rinkink daaroor vistreilers wat kom en gaan see se tafel staan gedek onvoorspelbare golwe wieg heen en weer feesmaal is aan die gang eetgoed kletter helder klanke kos word heen en weer gestuur welriekende reuke hang ryk aptyte word gou versadig wat nie dood maak vet teen mure sit vlieë […]

op sy voorkop is daar ‘n naam maar niemand kan dit lees nie sy klere hang nat van die bloed om hom trek skare soldate saam spierwit perd het vurige maanhare miljoene soldate is almal wit geklee hy kom om te vergeld al sy kinders wat verguis was in ongeregtigheid soos ‘n vurige wind deur […]

tussen desperaat en sit en droom op my duin is daar wye velde van fynbos op desperaat rus niemand meer daar is elke oomblik hartseer en pyn op my duin hoor ek net daarvan en voel wanneer die hartseer nader aan my vel kom duisende mense woon reeds in desperaat dit is ‘n metropool wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed