Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 23)

sinkplate bedek balke party met dik grasdekke ander is getooi in sintestiesestowwe met hout as binnegoed die son brand neer wind en reën vreet gaatjies en die hout binnegoed begin vrot ons bou raamwerke as skilde teen weerstande en die veilige dakke hét lekke

– langs twee voetspoor paadjie groei daar droë fynbosse stil wagtend op vog van die nag – teen rand van ‘n baai lê skulpe wat gruis word onder die voete uitwerpsels van die storm see – teen droë duin skor ‘n kolgans bespied omgewing vir gevaar daaglikse weiveld waar sy eet – agter wit sand […]

– dood is die nag stilte en eensame wag sal nog een dagbreek kom nogeens die strale blink skyn versprei oor die see se span pastel kleure verf daaroor stil is die nag se dood sonde bring dood dagbreek die Lig ‘n ewigheid van sig – ©Teãrlach

– sewe dae het Hy geskep en gerus van alles en almal was Hy eerste daar telkens het Hy alles ondersoek en goed verklaar niks van enige detail kon en kan Hom ooit ontglip van elke stukkie niks, het daar iets verskyn toe was dit daar en is nog steeds daar maar op die agste […]

– sleurend klink die roep van die visarend deur die klowe styg die klanke op na bo antwoorde kom in elegante weerklanke oor die kabbelende helder waterstroom – uitdagend blaf die bosbok ram se stem oor bulte en heuwels baken hy sy gebied ver in ‘n kloof kom uitdagende antwoord deur bos en rant bly […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed