
dood
–
dood is die nag
stilte en eensame wag
sal nog een dagbreek kom
nogeens die strale blink skyn
versprei oor die see se span
pastel kleure verf daaroor
stil is die nag se dood
sonde bring dood
dagbreek die Lig
‘n ewigheid
van sig
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.