narsis (Silwer)
ek had alles vir jou veil
maar jy het my hart
slim gemaneuvreer
dit lewend uit my getrek
nou hou jy dit
triomfantlik omhoog
– soos ‘n trofee –
waaruit my menswees
lang-traan drup…
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek