Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: liefdesnoer (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 16 Mei 2022 Aantal woorde: 48 76 Kere gelees 3

ek wil vir jou
‘n liefdesgedig snoer
met egte kraal-oog woorde
wat (ge)maklik langs mekaar bly lê
om jou hals
sodat die koestering daarvan
teen jou ontvanklike vel
jou my woorde jou eie sal laat maak
en jy die liefdesnoer
met liefde om mý hals sal hang




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    17 Mei 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek

  2. Elizabeth

    25 Mei 2022

    Allerlieflik Elmarie.

  3. Elmarie Nienaber Van Kampen

    25 Mei 2022

    Baie dankie Elizabeth.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 38
Kommentaar telling: 15

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 614 gaste aanlyn

Bydraes – Argief