Woensdag blues (goud)
hulle dra geskenke
soos vergete oë-
en ons dra ons lyke
in die agterstate van woendae rond
wat wag op vliegtuie
vir gebede na bó
©Morné du Preez
2 Kommentare
-

Elizabeth
Sjoe...
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2022 OOP projek