Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 30)

– hoe stil is die werklikheid van dood liggame wat verwerp oor die veld pynlik die ewigheid binne gaan verwronge, verniel, bloedig die kille werklikheid van oorlog beplan, gewens deur satan geslag geen respek vir hoop, liefde of lewe – ©Teãrlach Nota: Grafika kan lesers ontstel

‘n Monument aan die Liefde. Geskryf deur: Fanus Strydom Woordetal: 3 903 Die wewenaarseisoen van dominee Frederik Postumus Van Graan, was van korte duur. Onverwags. Skaars gemaklik met die dra van swart, op Sondae was van die ouer dames in die gemeente, of dinge verander. Onverhoeds. Én, te midde van ‘n buitengewoon-hetige Laeveldsomer. ‘n Sware, […]

– ek wil langs die see stap waar branders kalm stroom oor wit strande van die lewe – my hart is in die branders wat strande merk met wit some afbaken die gebied van hulle krag – my siel sweef oor die deining van skepe wat altyd kom en gaan vergesigte van ander lande wat […]

Aflaai, opgradeer, groter, beter , vinniger stoor alles in ‘n wolk, boks of driehoek geduldig en geborge wag die data daar terwyl toestelle sync en dit is waar my moed sink… Sirkel sirkel sirkel terwyl niks gebeur vee skerm halfpad/ van onder na bo/ vee links/ vee regs maar my skerm verdwyn Onkunde saai paniek […]

Woord vir woord uit die siel gepars drup skarlaken druppels rooi maar mooi Doop die veer in jou eie diepste seer Spelonke lanklaas besoek eggo’s van verlore wat jy vir ewig bly soek Stalagmiet van hoop het in my hart opgeskiet Oorhang deur stalaktiet van verdriet hart afgeskiet Veer gedoop in vlam daarmee graniet graveer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed