Jongste aktiwiteit:

Die waarde van liefde (Silwer)

My lief,
dis in jou oë
waar ek my waarde vind
en teen jou ore
waar ek my hart kan klank
in jou vat
beleef ek die sin van menswees
en deur jou mond
word die gehalte van ons liefde
steeds deur jare bepaal.

©Driekie Grobler




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed