Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 48)

– ek is lankal gatvol wange staan permanent op ‘n bol ek wil nou prossedeer aans gryp ek my ou geweer – lente staan en wikkel op koue voete en sukkel om laaste koue af te skud ysige weer terug te stoot na antarktiese put – wanneer die klippe uitroep basuin mense klanke uit op […]

onverwags soos ‘n monster het dit ons kom bekruip soos ‘n slang in die nag donker adder geslag hangende in die lug waar niemand iets kan sien ver verwyder van mekaar met maskers word ons glimlagte verberg geen glimlag ooit meer te sien donker het die gedagtes geraak terwyl baie hul menswees verloor in ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed