As ek maar kon weet
As ek maar kon weet wat voorlê vir my het ek donkie jare terug my hart gevolg as ek maar kon weet gewilliglik aan my sy maar toe kom lê daar ‘n brug en slaan met ‘n kolf as ek maar kon weet dat jy my gaan vermy het ek jou nooit laat gaan want […]
lig verlig verlore
– Sy woorde weergalm steeds oor die golwe by die see moet nooit die Gees van God bespot of verloën nie selfs in die mees verligte eeu van mens se verval kan dit net slegte gevolge ewige verwarring aan jouself en jou naaste bring vir een aardse oomblik voel jy dalk ‘n brawe held – […]
Tydspele
verniel gespartel rus ons ń tydjie op ń eenbeen stoele verfrissing is suur lemoene voor die fluitjie baas om meer tyd uit te speel trap hom raak skree die skare hy vertraag die spel mannetjies hardloop heen en weer in stryd om deel te neem voor tyd uitloop die spel is verby seer is al […]
daaglikse brood
– wanneer jou daaglikse brood in krummels van iemand se tafel moet afval om by jou te kom – mense wat net van aalmoese leef mag hulle nog daarvan deel aan ander sal dié wat goed is vir hul nog gee – die lewe is ‘n lied vir dié wat kan sing die vals stemme […]
sneeu trek oor st helenabaai
– onder wolk bedekte hemel suis daar koue winde alles moet buig daarvoor blare en takkies vries swaar word die wit drag van sneeu wat dit buig oop water dein onrustig wit toppe wat versplinter jaag die brander-perdjies in skuimende vreugde oor die strand uit ver in die oosterlig blink die sneeu wit blou berge […]
indrukke
– die see roer onrustig na weke se geskommel in die koue fronte se sterk wind oral op die strand lê tekens van weefsel en skulpe los geskeur van hul tuiste onder die branders – my siel draal onrustig na jare se hartseer oor geweld wat lewens verwoes in die barbaarse wat oral bo die […]
Die keuses wat ons maak (Silwer)
Ons elkeen skoei ons lewe volgens ons eie keuses en gemak. Sommige van ons probeer die hoogste sport in ons beroep bereik. Ontsien geen moeite om soveel moontlik te leer, soveel moontlik tyd te bestee, en alles in die stryd te werp om tree vir tree daardie korporatiewe leer te klim nie. Ons leer soveel […]
Lewenstryd (Silwer)
Die onsekerheid in vele oë vind aanklank in menige stem wat wanhopig skree teen hierdie stryd se rem nooit het ons kon dink óf ons lewe daarvolgens beplan dat hierdie lot ons sou vind ‘n weemoedsnet om ons span stil en magteloos onseker oor die verloop totaal uitgelewer en broos verpletter in wanhoop al word […]
lewe (Silwer)
die gefolterde winterblaar is gekenter tot stof maar die belofte van lewe bly immer-teewoordig in die lente se lieflike lof
Prentjiemooi
betowerend fluweel sagte satyn flink sy haar kwassie heen en weer in die natuur bewonder sy kleine katryn in haar pink rokkie elke keer kleine diertjies en goggatjies op haar deursigtige bord pas dit netjies speel haar gedagtes om lieflike prentjies daar waar die blommetjies ragfyn vertoon stil beleef sy elke geluidjie se musiektoon neurie […]