Winterkoud
jy maak die winter koud onplesierig jou naakte liggaam onvoorsiens hierdie koue oggend ure is jy gestroop van jou klere wat besiel jou om mense so op hol te jaag kyk wat gebeur nou bring iemand klere om jou te bedek arrogansie help jou niks in die tronk gaan jy nou bly bedwelmd is jy […]
Soms
Soms wil ek ook breek soos ‘n brander oor ‘n bonkige rots om in duisend stukkies te spat vloed oor ‘n oop strand terug eb in patrone oor sand en skulpe om weer heel te raak. © Julie 2021 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
Half Lewend
Uitgespoel staan ek kaalvoet op ‘n oop strand voor my breek branders binne splinter my siel agter lê ‘n land in skerwe ek voel anders noudat ek weet lewe en dood is sekondes weg van mekaar en liefde is maar net ‘n geloof ek tel ‘n klippie op en gooi dit in die see tel […]
Die storie van Bonginkosi Khumalo
Dit is die jaar 2061. Dis Juliemaand. Bongi Khumalo sit op ‘n lendelam stoel in die son voor sy ma se huis. Die blomme van haar begrafnis is verlep en haar foto is tussen twee bakstene gemaakstaan op die kombuistafel. Hy leun op sy kierie en ‘n traan uit sy siende linkeroog drup met ‘n […]
Niemandsman (Goud)
as jy van niemand praat nie van wie praat jy dan en kan daardie niemand dalk tog ‘n iemand wees die alleenheid van die niemandsman spieël die afguns oor sy lewensgang al is die iemand wie dit spreek self ook niemand van belang ja skugter staan die niemandsman in die spraakskadu van skande as die […]
Gister (Goud)
die wit hier langs ons slape lyk soos troppe spierwit skape wat weiding soek daar teen die berg se hang en ons dink hoe vry die lewe was in ‘n wêreld waarin almal pas toe die kinders nog die donker kon gaan vang nou’s daar ‘n diep donker verlede wat krap krap aan die hede […]
Kennisse
ek staan op die drumpel van gemoedstoestande ervarings in lewensgroei terwyl besluite voorregte kry in omstandighede van vatbaarheid kennisse beweeg oor ons paaie geleidelik word hul deel van jou lewe terwyl jy sekeres toegang gee in jou spasie en ander nie weet jy verseker wie en wie nie die kuns om mense te lees kom […]
Hulp
waar sal my hulp vandaan kom my woorde is stom bring my die vrede hou my die skrede in die handpalm moet nie in Meester talm die spykers diep geslaan om ons sonde te beslaan deurboor is Sy hande sy liggaam aan bande vir my en jou om Hom te vertrou.. Kopiereg voorbehou Louisa van […]
Sirkelloop
magdom jare verder onder God se Almag beur alles na vore oor berge en dale tussen waterstrome en aarde klinkende simbale ramshoring basuin donkerwolke magtelike dreunings beur die son steeds na vore en werp homself oor die aarde dae, maande, jare, eeue heen spruit uit die wereld die bose kringloop van alom teenwoordige invultrasie wat […]