Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 54)

Wanneer twee rye spore diep in jou gedagtes begin rol raak mens weg en voel so verlore aan die onthou dae wat steeds tol in gebeure wat aan my hart geruk het wanneer jy die reguit pad geloop het en mens jou dan die kronkel pad laat vat onseker oordat dinge jou laat belet gryp […]

lere staan eenvoetig fondasies onseker skiet arrogant die hoogte in lere skiet parallel sporte vas gegespe dubbel in staal geskroef skyns son toe eerste tweede sport versekerd hoër op teen die skyns onderstok swaar te krag wankel die onderstok kop woel maag kramp die taak is te hoog vir my

– saam met jonk wees het feeste gekom jare gelede op die ou manier eers baie sweet met spoed lope teen die heuwels daarna afspoel in koue stort en dan bier by die vat so organies was dit dat baie huistoe gedra moes word vandag is organies amper heilig en baie duur – ©Teárlach

– dou voordag krap hy teen my bed tyd om op te staan man my blaas wil bars jong heel nag uitgehou swaar lig ek my uit die warm komberse vinnig af met die trappe agterdeur oopgooi vinnig op met die trap vir oulaas weer inkruip met die salige gevoel van ‘n nog warm kussing […]

van alle beroepe bly die artse skaars soek jy ‘n veearts is daar geen naby soek jy ‘n algemene is hul op naweek fooie vir ‘n arts is ook onderhandelbaar een vra volgens tarief ander maak eie tarief help ook nie jy is vies hy help al is jy gegrief artse moet ook lewe een […]

geelbek – liegbek oopbek – bloed bek toebek – heel bek “bek from de-tour” wil ekke bek rek en “brek” maar ore sluit met covid gesuis “wie is djy nogal grootbek” “dat djy die wette soe kô twist” “soes soema anywér enne anywun?” dan trek ekke ma my bek punt en dink anie ooste wind […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed